Rand, staatseffekte stort nie ineen weens rommelstatus
Buitelandse gebeure het steeds die grootste impak op wat met die rand en die beleggings in Suid-Afrikaanse staatseffekte gebeur.
Nellie Brand-Jonker - Dis net meer as 'n maand sedert Suid-Afrika se staatskuld wat in die buiteland uitgereik word deur twee kredietgraderingsagentskappe tot rommel afgegradeer is
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie