KYK - Reaksie by die hof: Gay egpaar verloor saak oor kinders
Die aansoek deur Philip Lühl en Eduardo Guillermo Delgado het misluk waarin hul die hoërhof versoek het om die regering se besluit ongeldig te verklaar dat hul kinders nie die land mag binnekom nie.
Die meegaande video's is geneem kort voor en na die uitspraak.
Die uitspraak beteken die besluit deur binnelandse sake is steeds geldig wat die egpaar verbied om die tweeling Maya en Paula, wat verlede maand deur surrogaatskap in Durban gebore is, na Namibië te bring.
Regter Thomas Masuku het bevind die geregtelike gesag sal sy magte oorskry as hy die aansoek toestaan.
Foto’s en video’s: Jana-Mari Smith

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie