Reaksies op die grondkonferensie
"Pohamba en Nujoma vra referendum":
Wat is die oudpresidente mee besig? Hulle wil nou 'n kommunistiese land van Namibië maak sodat die staat alle grond besit. Dit is regte kommunistiese praktyk in Afrika. Ons sal dit nie oorleef nie, keer daai ou ooms, asb.
Wie gaan dan al die grondbelasting betaal? Dan verloor die land sy inkomste op verskillende vlakke. Dan sien die land sy gat. – Danie Coffee
As dit die geval is, sal dit nie lank vat voor die grond lyk soos die staat nie. – W van der Westhuizen
Sê die manne wat klomp grond besit en vir hulle politiese konneksies gegee het. – Chix Paul Herbst
Will the (former) president then also give his farm in the north to the state? – Carola Krämer
Ek hoop hulle gee hulle plase ook terug. Wat is dit anders as kommunisme? – Jan en Elsabe Steenkamp
Meer in die rigting van sosialisme. . . “The problem with socialism is you eventually run out of other people's money.” – Margaret Thatcher En dis presies wat nou hier, en in SA, gebeur. – Coetzee van Zyl
Carola Krämer Stalin never suffered and neither will our socialist overlords. – Sean Barnard
Ons moet pleit by ons Redder en God dat hy ons leiers se oë sal open, hulle wysheid sal gee, want hierdie is absolute eensydige malligheid en die ondergang van enige land. – Lien le Grange
Nou moet die grond begin lyk soos die staatsinstellings. Leeg gesteel en korrup. Dit sal nie werk nie. – Johan van Sittert
Lyk my die miljoene wat aan infrastruktuur op plase bestee is, tel nie. Gronddamme, boorgate, reservoirs, huise, paaie, kampe, ens., ens. Dit ook God se gawe? – Wolfie Mall
Jippeee, nou gaan ek ook grond gratis kry. Dis seker vir blankes ook, of hoe Mr. President? – Fires Jansen van Vuuren
Hierdie is die onderwerp wat die meeste moeilikheid veroorsaak in SA. Dit gaan maar net snowball. – Loretta van Wyk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie