ReconAfrica sê bewyse van olie is gevind
Die Namibiese regering en ReconAfrica het aangekondig olie-eksplorasie-aktiwiteite in Kavango-Oos toon die potensiaal vir 'n baie waardevolle energiebron en dat “bewyse van ’n werkende konvensionele petroleumstelsel” ontdek is.
Die resultate is bekom van die aardkorsstudie wat gedoen is toe drie stratigrafiese gate geboor is.
Dié Kanadese olie- en gasmaatskappy is tans in die proses om aansoek te doen vir 'n omgewingsklaringsertifikaat om tweedimensionele seismiese opnames te doen. Dit is 'n verdere stap om die omvang van die bron te bepaal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie