Reddingsboei van N$500 m. vir paaie
Die regering staan pa vir ’n lening wat dit moontlik maak om padboukontrakteurs te betaal, asook rente en boetes van etlike miljoene per maand vry te spring.
Ogone Tlhage en Ronelle Rademeyer - Die Padfondsadministrasie (RFA) het tot die Paaieowerheid (RA) se redding gekom deur ’n regeringsgewaarborgde lening van N$500 miljoen met ’
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie