Redery voor grootste toets
Die voorgestelde sluiting van Air Namibia is glo om politieke redes van die tafel gevee.
Volgens sekere bronne het die opdrag van president Hage Geingob self gekom.
Nou gaan ‘n taakspan opnuut die nasionale lugredery se toekoms onder die vergrootglas plaas. “Al die verskillende opsies” sal volgens mnr. Leon Jooste, minister van staatsondernemings (SOE’s), ondersoek word.
Air Namibia is letterlik besig om homself weens skuld dood te bloei.
Die staatshoof en agbare ministers moet nie teleurgesteld wees as sommige Namibiërs lankal hul vertroue in taakspanne verloor het nie. Om nie eens van presidensiële kommissies van ondersoek te praat nie. Inwoners sien veels te min dat speurtogte, raad en tyd oplossings bring.
Die regering het reeds enkele jare gelewe voet neergesit teen reusereddingsboeie aan Air Namibia uit die staatskas. Die voortgesette resessie het beslis ‘n bykomende tol geëis.
Die patriotiese gevoel om die landsvlag op ‘n straler se romp en stert te sien, moet nie kil werklikhede oorheers nie. Wêreldwyd is reeds slim herposisionerings- en verkleiningskuiwe in die lugvaartbedryf gemaak, waarby die land kan leer. Wat soos ‘n paal bo water staan, is dat die belastingbetaler nie die redery uit sy moeilikheid kan help nie. ‘n Redelike, jaarlikse subsidie is een ding, maar nog meer bloed kan nie uit dié klip getap word nie.
‘n Belangrike vraagstuk is moontlike werkverliese. Die redery self het baie werknemers en talle meer voer ‘n bestaan uit ondersteunende bedrywe.
So sê ander
11 Junie 2019
Rise of the Greens says many things
For the longest time, the Green Party of Canada and its provincial counterparts have received a disproportionately large amount of attention in the press.
The party under the leadership of Elizabeth May was treated as “the little party that could”. But despite all of the positive news coverage, they typically failed to make an impression on voters.
Not so anymore. Now a new poll shows they’re definitely on the rise federally.
These new numbers place the Conservatives in the lead with 35%, followed closely by the Liberals at 32%. The NDP sits at its traditional third place at 14%. But what’s most interesting is just how closely Elizabeth May is biting at NDP leader Jagmeet Singh’s heels – chalking up 12% support, far higher than the single-digit support they’re used to receiving.
This tells us many things.
That the NDP is under-performing under Singh. That Prime Minister Justin Trudeau, despite his obsession with the carbon tax, has failed to appeal to green-minded voters.
The poll also showed that Liberal support is the softest, meaning it’s the most up for grabs.
These Green numbers show Trudeau’s support could be fracturing in previously unexpected ways.
• TORONTO SUN

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie