Reeks begin met strawwe kompetisie
Reeks begin met strawwe kompetisie

Reeks begin met strawwe kompetisie

Xavier Papo het die elite mans­resies gewen, met Costa Seibeb tweede oor die eindstreep.
Andrew Poolman
Byeenkoms nommer Zero was laas naweek in verskeie opsigte 'n sukses om die Rock & Rut bergfietsklub en Nedbank Namibia se jaarlikse reeks veldresiese mee af te skop.

Nagenoeg 180 ryers het in al die kategorieë meegeding, insluitend meer as 30 kinders in die ouderdomsgroepe vir 14 jaar of jonger.

In die reeks van vyf byeenkomste sal komende Saterdag se Nommer Een waarskynlik die meeste gewig dra – vanweë sy spesiale status dat dit vir deelnemers punte op die wêreldbeheerliggaam (UCI) se ranglys beteken. Teen gister het omtrent 26 internasionale ryers glo reeds hul koms bevestig (meer hieroor op bl. 33).

Cherie Redecker, die Suid-Afrikaanse ryer wat met Namibië se Heiko Redecker getroud is, was die wenner van die elite vroueresies.

By die elite mans het Xavier Papo die oorhand gekry teen sy voorste uitdagers soos Costa Seibeb, Brandon Plaatjes (o.23-wenner) en Heinrich Köhne.

Benewens Nedbank as die reeksborg was IJG Trails ook 'n borg vir laas naweek se byeenkoms wat aan die oostekant van Windhoek by Farm Windhoek gehou is.

Die terugvoering was dat die baan nie uitsonderlik moeilik of te vol truuks vir die deelnemende bergfietsryers was nie, wat ook deur goeie getalle toeskouers langs die baan ondersteun is.

Die voorste uitslae was soos volg:



ELITE MANS

1 Papo Xavier 1:22:22

2 Raul Costa Seibeb 1:27:37

3 Heinrich Köhne 1:29:18

4 Andreas Ewald 1:38:38

5 Arno Mohr 1:26:47

6 Luke Schmidt 1:37:02

7 Marckernzy Eiseb 1:37:39



ONDER 23 MANS

1 Brandon Plaatjes 1:28:35

2 FC Smith 1:31:00

3 Maruen Kleopas 1:46:43



ELITE VROUE

1 Cherie Redecker 0:54:19

2 Carmen Johannes 1:00:20

3 Lelani Swart 1:10:20



JUNIOR MANS

1 Alex Miller 1:04:52

2 Timmo Grossmann 1:13:21

3 Marcel Holtz 1:21:203

4 Janco du Plooy 1:26:14

5 Leonard Schmidt 1:31:24



JUNIOR VROUE

1 Steffanie Grossmann 0:46:42



SUBVETERAAN MANS

1 Pierre Knoetze 1:11:05

2 André Steinfurth 1:18:49

3 Clayton Viljoen 1:20:59

4 Heiko Stranghoner 1:22:47

5 Peter van der Merwe 1:23:42



SUBVETERAAN VROUE

1 Luanne van der Schyff 0:44:08

2 Germien Stalz 0:44:32

3 Maike Bochert 0:46:16

4 Wanda van der Merwe 0:53:48

5 Christine Steinfurth 0:54:35



VETERAAN MANS

1 Fanie Steenkamp 0:56:02

2 Greg Chase 0:56:06

3 Andrew Rowles 0:59:42

4 Pierre van Rensburg 1:02:07

5 Michael Lowe 1:03:14



VETERAAN VROUE

1 Susanne Borg 0:43:44 1

2 Johanita de Waal 0:45:24 2

3 Antje Tietz 0:45:55 3

4 Anneke Steenkamp 0:47:19 4

5 Ingrid Hoth 0:47:49



RHINO-KLAS

1 Geiger Ronald 1:03:17

2 Nelis Tolmie 1:13:45

3 Axel Theissen 1:13:58

4 Andreas Brendel 1:16:36

5 Volker Engling 1:18:58



MEESTERS MANS

1 Stefan Rainer Bohlke 0:56:06

2 Volker Trubenbach 0:59:05

3 Frank Snyman 1:00:21

4 Eckhard Waldschmidt 1:03:12

5 Arno Kok 1:04:15



MEESTERS VROUE

1 Mandy Huysamen 0:52:51

2 Zoe Mitchell 0:54:58

3 Carolin Janik 0:57:18

4 Sigi Bassingthwaighte 0:58:29

5 Berrit Graf 0:59:37



GROOTMEESTERS MANS

1 Roland Graf 0:45:38

2 Tony Bassingthwaighte 0:48:58



SPORTKLAS MANS

1 Hanso Diehl 1:03:23

2 Hardus Nel 1:09:29

3 Tiaan Nel 1:11:52

4 Sven Obholzer 1:13:58

5 William Stegmann 1:14:44



SPORTKLAS VROUE

1 Wilmien Chamberlain 0:46:30

2 Sonja Obholzer 0:47:26

3 Marike Stranghoner 0:48:01

4 Bertha Theron 0:50:01

5 Tersia van Zyl 0:52:50



ONDER 16 SEUNS

1 Dieter Koen 0:58:24

2 Divan du Plooy 1:05:12

3 Luciano Passana 1:17:25



ONDER 16 MEISIES

1 Cindy Rowland 1:00:00

ONDER 14 SEUNS

1 Justin Vosloo 0:25:55

2 Bergran Jensen 0:26:53

3 Ethan L'Estrange 0:29:52

4 Anton Engling 0:28:46

5 Ian Liebenberg 0:33:35



ONDER 14 MEISIES

1 Monique du Plessis 0:36:43



ONDER 12 SEUNS

1 Kevin Lowe 0:29:50

2 Daniel Hahn 0:31:36

3 Rico Steinfurth 0:32:26

4 Vahid Diehl 0:34:58

5 Hansie de Villiers 0:36:45



ONDER 12 MEISIES

1 Anneke Opperman 0:46:17



ONDER 10 SEUNS

1 Sean Lowe 0:22:39

2 Roger Suren 0:24:06

3 Marco Thiel 0:24:07

4 Dieter Setzkorn 0:25:59 4

5 John Henry Opperman 0:28:16



ONDER 10 MEISIES

1 Delsia Janse van Vuuren 0:30:16

2 Rosemaries Thiel 0:39:59

3 Nicole Suren 0:46:08

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!