Reeks vir skoleryers bereik klimaks
Bergfietsry
Die vyfde en voorlaaste byeenkoms in die FNB Skoleliga vir bergfietsry is laas Vrydag aan die Waldorf-kant van die IJG Trails-baan afgehandel.
Die kompetisie was baie geslaagd en die gewildheid van die reeks het konstant gebly met omtrent 160 kinders wat hul onderskeie skole verteenwoordig het.
Die roetes was opgestel om die regte balans van afstand, variasie en tegniese uitdagings te bied.
Die FNB-reeks bereik komende Sondag sy hoogtepunt met die nasionale eindronde aan Kleine Kuppe se kant van IJG Trails.
Enige ryer kan steeds in die nasionale byeenkoms deelneem, ongeag of hulle in vorige ligabyeenkomste gery het. Die verwagting is dat meer ryers van afgeleë streke Sondagoggend in aksie sal wees, wat in sommige resiese vir 'n nuwe dinamiek kan sorg.
Ná afloop van die laaste resies sal die prysuitdeling vir die topdrie ryers in elke ouderdomsklas in die reeks afgehandel word, beide vir seuns en meisies. Gelukspryse sal ook op die spel staan en die publiek en ondersteuners word genooi om teenwoordig te wees en die vordering van die land se jong geslag bergfietsryers te kom aanskou.
Laas Vrydag se voorste uitslae was soos volg:
SEUNS ONDER 6
1 Cody Heigan (DSW) 0:06:55
2 David Jackman (St. George) 0:08:14
3 Patrick von Kunow (Kiga West) 0:08:15
4 Ivor Chase (St. George) 0:08:27
5 Callan-Joshua January (Whk Gim) 0:08:40
MEISIES ONDER 6
1 Skylar Swanepoel (DHPS) 0:04:58
2 Nina Strohmenger (WAP) 0:05:09
3 Mia van Zyl (Whk Gim) 0:05:54
SEUNS ONDER 8
1 Christo Nell (Whk Gim) 0:07:49
2 JP Lambert (Whk Gim) 0:08:08
3 Max Heigan (Whk Gim) 0:08:22
4 Kiyaan Bossow (St. George) 0:08:28
5 Archie van der Merwe (St. George) 0:08:40
MEISIES ONDER 8
1 Lisa Maartens (DHPS) 0:07:57
2 Danika de Beer (WAP) 0:07:58
3 Sanchia-Mai Brandt (Whk Gim) 0:08:08
4 Bea von Solms (Whk Gim) 0:09:19
5 Mia Ihms (DSW) 0:09:32
SEUNS ONDER 10
1 Micah Chase (St. George) 0:10:42
2 Mike Baartman (Whk Gim) 0:11:55
3 Henry Chamberlain (St. Paul) 0:11:56
4 Janro Greeff (Whk Gim) 0:12:02
5 Franjo Steenkamp (Whk Gim) 0:12:22
MEISIES ONDER 10
1 Nicole Surén (Whk Gim) 0:08:54
2 Elriné von Solms (Whk Gim) 0:09:28
3 Bianca Nell (Whk Gim) 0:09:28
4 Anne Cramer (DHPS) 0:10:17
5 Rebecca Scott (Whk Gim) 0:10:48
SEUNS ONDER 12
1 Roger Surén (Whk Gim) 0:14:10
2 Nathan Chase (St. George) 0:14:16
3 Marco Thiel (DHPS) 0:14:24
4 Sean Lowe (DHPS) 0:15:06
5 Russel Fick (St. Paul) 0:16:16
MEISIES ONDER 12
1 Delsia Janse van Vuuren (Whk Gim) 0:10:41
2 Kylie Dickerson (Whk Gim) 0:10:44
3 Rose-Marie Thiel (DHPS) 0:12:31
4 Carmi Pauw (Whk Gim) 0:13:37
5 Marinelle Lambert (Parkies) 0:15:28
SEUNS ONDER 14
1 Daniel Hahn (St. Paul) 0:20:31
2 Kevin Lowe (DHPS) 0:21:05
3 Adrian Key (DSW) 0:22:45
4 Rico Steinfurth (DHPS) 0:23:33
5 Oskar Roeber (DHPS) 0:23:47
MEISIES ONDER 14
1 Ada Kahl (WAP) 0:15:40
2 Laura Engling (DHPS) 0:16:10
3 Danika Wiese (Whk Gim) 0:17:17
4 Catherine Brandt (Whk Gim) 0:17:18
5 Syrah Chamberlain (St. Paul) 0:18:30
SEUNS ONDER 16
1 Bergran Jensen (Whk Gim) 0:26:22
(2) Justin Vosloo (Paul Roos) 0:27:13
2 Ethan L'estrange (St. George) 0:29:04
3 Corné Prinsloo (Whk Gim) 0:32:14
4 Anton Engling (DHPS) 0:34:18
5 Rayven Olivier (DSSW) 0:34:57
MEISIES ONDER 16
1 Monique du Plessis (Welwitschia) 0:25:06
2 Fiona Vorster (Whk Gim) 0:28:43
SEUNS ONDER 18
1 Hugo Hahn (St. Paul) 0:32:30
2 Dieter Koen (St. Paul) 0:39:12
3 Kaita Simon (Physically Active Youth) 0:34:59
4 Raju Dawid (Physically Active Youth) 0:36:21
5 Clinton Dietlik (WHS) 0:36:30
MEISIES ONDER 18
1 Marlynne Brandt (Whk Gim) 0:33:37
2 Asanti Auches (Physically Active Youth) 0:33:37
3 Olivia Shililifa (Physically Active Youth 0:39:32

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie