Regering maak miljoene uit viskwotaveiling
Regering maak miljoene uit viskwotaveiling

Regering maak miljoene uit viskwotaveiling

Jo-Mare Duddy Booysen
Die regering het vandag bykans N$627,94 miljoen met die veiling van viskwotas ingewin, het die minister van finansies, mnr. Iipumbu Shiimi, bekend gemaak.
Die geld gaan aansienlik help om vir die regering se prioriteitsprojekte te betaal, het Shiimi gesê. Dié projekte sluit in verbeterde sanitasie, koshuisgeriewe en “ander uitgawes” wat deur Covid-19 vererger is, aldus die minister.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer