Regeringskuld styg tot 41,2 persent van BBP
Die regering se skuld het in die derde kwartaal van vanjaar tot 41,2 persent van die Bruto Binnelandse Produk (BBP) gestyg, sê die Bank of Namibia (BoN) in sy kwartaaloorsig vir Julie tot September 2017.
Dit het in die ooreenstemmende tyd verlede jaar 38,2 persent van die BBP beloop.
Daarteenoor het regeringswaarborge van 4,0 persent verlede jaar, tot 5,1 persent van die BBP gestyg.
Dit is egter nog ver onder die gevaarperk van 10 persent, sê die BoN.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie