Registrasieproses u2019n ramp
Registrasieproses u2019n ramp

Registrasieproses ’n ramp

Mandy Rittmann
ANDRE BLAAUW VAN KEETMANSHOOP SKRYF:

Ek stem saam! Die registrasie van kiesers was ’n “disaster”, veral op Keetmanshoop by die niblioteek. Ek het ’n driekwart uur gesit en wag met net vier persone voor my. Ek besef toe ek gaan nog drie ure moet wag. Ek loop toe maar uit, want ek moet nog ander werk doen. Ek keer oor twee ure terug. Die ry is toe omtrent vyftien mense. Ek loer in en sien van die mense wat voor my was, sit nog steeds. Ek tel toe in elk geval moeilikheid op met die polisie-offisier, omdat ek met die verklaring geloop het. Ek kanselleer toe maar die registrasie.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer