Regstelling
Regstelling

Regstelling

Tanja Bause
Republikein het in gister se berig, “Boulter terug in hospitaal”, verkeerdelik berig dat die Britse miljardêr en moordverdagte, mnr. Harvey Eric Boulter, in die Safari Court Hotel se kwarantynkamers tuisgegaan het nadat hy positief vir Covid-19 getoets het. Hy het wel in die Safari Hotel tuisgegaan wat vir Covid-19-kwarantyn geoormerk is. Die Safari Court Hotel is slegs vir gaste bedoel. Republikein teken hiermee verskoning aan vir dié oorsig. Boulter is intussen reeds na ’n private hospitaal verskuif.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!