Regstelling en verskoning
Regstelling en verskoning

Regstelling en verskoning

Dani Booysen
Erongo en Republikein het Dinsdag verkeerdelik hierdie foto van mnr. Bertus le Roux van Windhoek geplaas by ‘n berig oor ene mnr. Albertus Christoffel le Roux (69) wat Maandag in die landdroshof op Swakopmund verskyn het op klagte wat verband hou met die beweerde onwettige besit van beheerde wildprodukte en ammunisie.
Die beskuldigde woon op die kleinhoewes buite Swakopmund.
Die foto is dadelik verwyder toe die fout onder ons aandag gebring is.
Ons vra hiermee verskoning vir die ongerief wat vir mnr. Bertus le Roux en sy familie veroorsaak is.
Dit is ons plig om ons huiswerk behoorlik te doen en hierin het ons gefaal. – Redakteur

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!