Regstelling oor Zenobia Kloppers
Regstelling oor Zenobia Kloppers

Regstelling oor Zenobia Kloppers

Francoise Steynberg
Republikein het gister verkeerdelik berig Zenobia Kloppers, die bekende Namibiese aktrise en sanger wat die hoofrol in die rolprent Fiela se kind losgeslaan het, is die dogter van mnr. Andrew en me. Richardine Kloppers. Hulle is haar grootouers. Haar ouers is mnr. Andy en dr. Alfreda Kloppers. Republikein vra verskoning vir enige ongemak wat dit kon veroorsaak. Foto Fathom Media

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer