Rehoboth in rou
Die pa van een van die jong mans wat op die boot was wat die naweek gesink en die lewe van drie vriende geëis het, sê hy sal die families se pyn nooit vergeet nie.
Boet Matthews – “Pa, ons is op die boot en die boot het gesink.” Dit was die oproep wat Rehoboth se burgemeester, mnr. Toes Junius, Saterdagaand van sy seun, Reeve, ontvang h
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie