Rehoboth-leisels bly in dieselfde hande
Rehoboth-leisels bly in dieselfde hande

Rehoboth-leisels bly in dieselfde hande

Jo-Mare Duddy Booysen
Mee. Christina Blaauw-Petrus en Eve Maasdorp is Maandagaand onderskeidelik as die burgemeester en onderburgemeester van Rehoboth herverkies.
Tydens haar inhuldingingstoespraak het Blaauw-Petrus gesê die dorpsraad kon die afgelope jaar meer met politieke leiers vermag het as hulle minder geskinder het en meer gedissiplineer was oor kwessies wat die gemeenskap raak. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer