Reiskonsultant wen Gondwana-wegbreek
Reiskonsultant wen Gondwana-wegbreek

Reiskonsultant wen Gondwana-wegbreek

Francoise Steynberg
Me. Gaynor van der Westhuizen, 'n reiskonsultant van Ultimate Safaris, is die gelukkige wenner van 'n wegbreek van twee nagte na die Gondwana Kalahari Anib Lodge vir twee persone. “Die toerismebedryf is hard deur die Covid-19-pandemie geslaan en dié prys is 'n welkome verrassing in die moeilike tye. Ek gaan in Maart die lodge besoek wanneer die Kalahari nog mooi groen en die weer lekker is,” het sy gesê. Lesers van Republikein kon aan 'n SMS-kompetisie deelneem om in aanmerking vir die prys te kom. Van der Westhuizen sê sy het slegs drie SMS'e gestuur. Foto Francoise Steynberg/Gondwana

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!