Reën: Februarie nat, maar normaal

Terwyl kundiges nie ooreenstem oor reënvooruitsigte vir Maart nie, is ondernormale reën op plekke in die Kavango-Wes, die Suidooste en ook langs die westelike platorand in Februarie ontvang.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Hoewel reënneerslae vir Februarie beduidend was, vaar die groter reënseisoen steeds normaal tot ondernormaal vir die grootste dele van die land. Die ministeri
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer