Renosterbewaarders toegerus
Renosterbewaarders toegerus

Renosterbewaarders toegerus

Cymot het bosklere aan die renosterbewaarders van die Save the Rhino Trust Namibia (SRT) geskenk. Die bewaarders stap daagliks 45 km om Namibië se swartrenosters te monitor en te beskerm. Elke bewaarder het 'n stel werksdrag van Jonsson Workwear ter waarde van meer as N$30 000 ontvang.

Cymot is saam met RMB Namibia en Wilderness Safaris een van die hoofborge van die jaarlike RMB Namibia Ride for Rhinos in Damaraland wat vanjaar vanaf 17 tot 21 Julie plaasvind. Met hierdie vier dae lange bergfietsren is die afgelope vier jaar meer as N$1,8 miljoen ten bate van die SRT en Geïntegreerde Landelike Ontwikkeling en Natuurbewaring (IRDNC) ingesamel. Vanaf vanjaar sal Children in the Wilderness ook hieruit baat. Op die foto oorhandig die uitvoerende hoof van Cymot Namibia, mnr. Axel Theissen (regs), die bosklere aan die uitvoerende hoof van die SRT, mnr. Simson Uri-Khob. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!