Renosterhorings ís op skandeerders gesien

Die Namibiese Lughawensmaatskappy het bevestig ’n ondersoek kom oor waarom ''n vermeende smokkelaar van renosterhorings nie by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako gestuit is nie.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Die 18 renosterhorings is inderdaad Woensdagoggend in die bagasie van die vermeende Chinese renosterhoringsmokkelaar mnr. Ye Zhiwei by die skandeerders van
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer