Renosterkalf nog soek

Mnr. Martin Rust sê die soektog na Zanna se kalfie gaan nog steeds per voet voort.
Tanja Bause
Tanja Bause – Die kalfie van die gestroopte renosterkoei Zanna is nog nie opgespoor nie en die soektog per helikopter is afgelas. Zanna en nog 'n renosterkoei Grosse Kuh is verle
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer