Reënseisoen skop buitengewoon swak af

Ná die swak neerslae oor die eerste drie maande, het die eerste deel van die reënseisoen afgesluit met 'n groot tekort aan reënval oor die grootste dele van die land.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Ofskoon Namibië se weerkantoor opnuut wydverspreide donderbuie vir vandag oor die binneland voorspel, het die eerste helfte van die reënseisoen “baie swak�
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer