Reserwebank: ‘Pen is uit handgranaat getrek’

’n Navorser meen dit blyk markte het vergeet politieke speletjies sal nie ná die verkiesing tot ’n einde kom nie.
William Horne – As dit by die geloofwaardigheid van pres. Cyril Ramaphosa se regering kom, is die rusie oor die Reserwebank ’n “handgranaat waarvan die pennetjie uitgetrek”
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer