Rhino Park open kliniek vir primêre gesondheidsorg
Die Rhino Park Private Hospitaal in Windhoek het vandeesweek ‘n kliniek vir primêre gesondheidsorg geopen. Die kliniek is weeksdae van 08:00 tot 17:00 oop en word permanent deur ‘n dokter en twee susters beman. Dit is oorkant die pad van die hospitaal geleë en fokus onder meer op immuniserings en papsmere.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie