Rioolsuiweraars in die sop

Daadwerklike voorstelle is gemaak om die gehalte van behandelde rioolwater in die Bo-Swakop-rivierkomgebied te verbeter en verder besoedeling van die Swakoppoortdam te keer.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Slegs een van die elf munisipaliteite, instansies en nedersettings wat rioolwater in die Bo-Swakop-rivierkomgebied behandel, het tans ’n geldige permit daarvo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer