Ritmiese gimnaste gee hul beste
Ritmiese gimnaste gee hul beste

Ritmiese gimnaste gee hul beste

Gimnastiek
Die Windhoekse Ritmiese Gimnastiekklub in Olympia bied jaarliks die Gimnastiekfederasie van Namibië (GFN) se tweede kwalifiserende kompetisie aan, geborg deur FNB Namibia.

Die klubs van die hoofstad wat deelgeneem het, was Windhoek Ritmiese Klub (WRK), Pionierspark, Elite en Illusion, tesame met die viertal vanaf die kus, naamlik Walvisbaai, Oceanview, Infinity en Walvisbaai Internasionale Gimnastiekklub (ISWB).

'n Namibiese Federasiespan word binnekort aangekondig om vanaf 23 tot 28 September aan die SA Spele in Durban deel te neem. Nege kleurvolle gimnasgroepe het ook deelgeneem in hoepel, bal en knuppels. 'n Totaal van 278 gimnaste het vir die kompetisie ingeskryf.

Die voorste uitslae was soos volg:

VLAK 1

Onder 6 jaar: 1 Shay-Laigh Klassen (Walvisbaai), 2 Rhonda Awases (Walvisbaai), 3 Jubilee Hanstein (WRK).

Onder 7: 1 Joné Beukes (Pionierspark), 2 Wiane Coetzee (Oceanview), 3 Milan Engelbrecht (Oceanview).

Onder 8: 1 Kayla Kashima (WRK), 2 Elandri Bruwer (Pionierspark), Shahida (Infinity).

Onder 9: 1 Abegail Erasmus (Walvisbaai), 2 Emily Namindo (Walvisbaai), 3 Nicole Suren (Elite).

Onder 10: 1 Asnath Kandanga (ISWB), 2 Jepingena Tjivikua (Elite), 3 Kay-leigh Besser (Ocean View).

Onder 11: 1 Helaria Kayambula (ISWB), 2 Trinity Simasiku (ISWB), 3 Rosalina Pelinganga (ISWB).

Ouer as 11: 1 Fenni Amboto (Walvisbaai), 2 Maya Mwenyo (ISWB), 3 Drew Che Dentlinger (Ocean View).

VLAK 2

Onder 7: 1 Caisey Forbes (Walvisbaai), 2 Ava Orange (Infinity), 3 Lucishia Uises (Walvisbaai).

Onder 8: 1 Daniela Ropafadzo (Walvisbaai), 2 Jana Risser (WRK), 3 Faith Tjikuniva (Infinity).

Onder 9: 1 Elowisha Mentor (Walvisbaai), 2 Santa van der Westhuyzen (WRK), 3 Daniah Pederneira (Pionierspark).

Onder 10: 1 Maggy Wohler (Elite), 2 Helen Gower (Pionierspark), 3 Me-Kayla Beukes (Pionierspark).

Onder 11: 1 Tuyeimo Ndashiiva (WRK), 2 Anja van Rensburg (Pionierspark), 3 Anke van Niekerk (Pionierspark).

Ouer as 11: 1 Erika Rash (WRK), 2 Dé-Javu Haileka (Elite), 3 Savannah Filton (Elite).

VLAK 3

Onder 7: 1 Suraya Ashikoto (Ocean View).

Onder 8: 1 Taylor Fick (WRK), 2 Maya Kufuna (Walvisbaai), 3 Milana Burlachenko (Walvisbaai).

Onder 9: 1 Mea van Zyl (WRK), 2 Nylah Muller (Infinity), 3 Grace Muteka (Walvisbaai).

Onder 10: 1 Joan van Zyl (WRK), 2 Lumé van Rensburg (WRK), Undja Katjimune (WRK).

Onder 11: 1 Azelle van Rooi (Walvisbaai), 2 Leigh-Marie Krone (WRK), 3 Liani Karsten (WRK).

Ouer as 11: 1 Alexis Iwvins (Walvisbaai), 2 Caitlyn Meyer (WRK), 3 Genica Foelscher (WRK).

VLAK 4

Onder 9: 1 Sanelle Janse van Vuuren (Infinity), 2 Claudette Rubios (Elite), 3 Christina Theron (Walvisbaai).

Onder 11: 1 Kechia de Koe (Walvisbaai), 2 Kaarina Uusiku (WRK), 3 Abegail Gumbo (Walvisbaai).

Onder 13: 1 Uno Hilko (WRK), 2 Shantay Hainyanya (Walvisbaai), 3 Hilda Nangula (WRK).

Onder 15: 1 Hilja Uupindi (WRK), 2 Alican-Ann Kotze (Ocean View).

VLAK 5

Onder 9: 1 Micaylah Sevelus (Walvisbaai).

Onder 11: 1 Ina Mai (WRK), 2 Enya Burger (WRK), 3 Taimi Nanyanga (WRK).

Onder 13: 1 Cursha Coetzee (Infinity), 2 Amor Maletzky (Ocean View), 3 Talia Loock (Ocean View).

Ouer as 15: 1 Riquileme van Wyk (Infinity).

VLAK 6

Onder 11: 1 Danine Derks (Walvisbaai), Naomi Raad (WRK), Amia Fernandes (Walvisbaai).

Onder 13: 1 Wida Wilders (Elite), 2 Kayla Pesch (WRK), 3 Caitlyn Rust (WRK).

Onder 15: 1 Hestia van Schalkwyk (Infinity), 2 Samantha Jacobs (Infinity).

Ouer as 15: 1 Lourence Samakupa (WRK).

VLAK 7 EN HOëR

Onder 11: 1 Annika Silver (Walvisbaai).

Onder 13: 1 Augustine Evenson (Walvisbaai), 2 Kylie Meinert (WRK).

Onder 15: 1 Marlis Gerber (WRK).

Ouer as 15: 1 Jameela Mupia (WRK).

Vlak 8, onder 15: 1 Madison Rust (WRK), 2 Alanna Esterhuysen (Infinity).

Vlak 9, onder 15: 1 Hilde-Mari Olivier (WRK), 2 Kayla Fortuin (WRK).

Vlak 10, ouer as 15: 1 Zandrea Strauss (WRK).

Hoëprestasievlak 1: 1 Peya Kashaka (WRK).

Hoëprestasievlak 2: 1 Lia Kufuna (Walvisbaai), 2 Unotjari Kaurimuje (WRK).

Pre-junior vlak: 1 Joy Lana Kabooy (Walvisbaai), 2 Kenandjo Mupia (WRK).

Junior vlak: 1 Shayna Schutte (Elite).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!