Rocco kom tokkel klaviernote vir geldnote
Rocco kom tokkel klaviernote vir geldnote

Rocco kom tokkel klaviernote vir geldnote

Mariana Balt
Die Altersheim Otjiwarongo hou op 23 Mei hul jaarlikse fondsinsamelingsgala by C’est Si Bon Hotel op die dorp.
Die geleentheid is reeds geadverteer as sou die Trio Feminale en Jannie Moolman daar optree, maar na Jannie se onlangse ongeluk waarvan hy nie betyds sal herstel nie, sal die pianis Rocco De Villiers nou by dié geleentheid as gaskunstenaar optree.
“Ons verseker ons gaste egter daarvan dat Rocco se optrede deur en deur die moeite werd sal wees,” sê Vicky Hue van die tehuis.
Navrae en besprekings: 067 308 500 of faks: 067 308 501 of e-pos: [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!