Rooi kaart vir rassisme
Rooi kaart vir rassisme

Rooi kaart vir rassisme

Dani Booysen
Sou beriggewing oor ‘n rasseherrie tydens Saterdag se Springboktoets by ‘n lodge buite Outjo waar wees, is dit ‘n skande vir die dorp en ‘n veel groter gemeenskap.

Ook die groen-en-goud en rugby as sport.

Rassisme – in enige vorm – kan nooit goedgepraat word nie; kommentaar en vasleggings in die geskiedenis en die kunste uitgesluit.

As dit nie net een vrot, of dronk appel was nie, dui dit op ‘n dieper psige wat geen positiewe bydrae tot Namibië of enige vooruitstrewende gemeenskap in die wêreld kan maak nie. As ‘n vinger na jou wys – en die feite is verdraai – is dit dalk ook nie gerade om vir jou dag in die hof te wag nie.

As dit net een, of selfs twee stemme was, hoekom was die res tjoepstil?

Om sulke gedrag gering te skat of af te lag, kom neer op die goedkeuring en selfs aanmoediging daarvan.

Daarom moet klagte gelê word. Koos kan nie sy vrou slaan en hy word nooit by die polisie aangemeld nie omdat dit nou maar Koos is, en dies meer ensovoort.

Dieselfde geld verkragting, seksuele teistering en homofobie.

In ‘n opgevoede, verdraagsame gemeenskap moet ons gedrag aan dieselfde maatstawwe vir verantwoordelike en verantwoordbare gedrag gemeet word. Noem dit norme, sedes en waardes as jy wil – maar nie onder ‘n dekmantel van uitsluiting en meerderwaardigheid nie.

Kan hierdie individue hul saak in die reine bring? Ja.

Indien nie, moet die reg ook wys dat hy nie mank is nie.

So sê ander

28 Julie 2021

Responding to our changing climate



With all the news about the growing impacts of climate change and sea level rise – countless wildfires on the West Coast, unprecedented drought and heat waves in much of the Southwest and Midwest, record July rainfall in parts of New England, subway riders in China drowning in flooded train tunnels – it can be hard to keep it all in perspective.

The news this week brought a report by MIT and Tulane University calling for widespread – and predictably very expensive – systemic changes needed over the next 50 years for the MBTA to adapt in the face of rising seas.

On the legislative front, state Energy and Environmental Affairs Secretary Kathleen Theoharides is pressing the Baker administration's case for immediate investment in infrastructure. Baker proposes spending $1 billion on energy and environmental projects, including $300 million for improving infrastructure, such as culverts and dams.

Even with less than half of that MVP program money handed out, the positive results are evident.

Many coastal cities and towns, and inland communities with low-lying areas, have resiliency committees and are taking the climate change predictions very seriously. "Getting that money out" to communities in a timely way can help get the work done and make the adaptations that will be essential as rain falls and the seas roll in.

• THE DAILY NEWS (NEW ENGLAND)

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!