Rooikaart vir Robbie se rooikaart
Rooikaart vir Robbie se rooikaart

Rooikaart vir Robbie se rooikaart

Rugby
Christo Buchner - In 'n dramatiese verwikkeling het 'n tugkomitee van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gister beslis dat die Leeus-haker Robbie Coetzee onskuldig is aan gemene spel teen die Haaie en dat hy reeds Vrydagaand in die Curriebeker-wedstryd teen die Westelike Provinsie op Nuweland in Kaapstad mag speel.

Coetzee is die afgelope Saterdag met 'n rooikaart gestraf in die nederlaag met 47-31 teen die Haaie op Ellispark in Johannesburg.

Die tugkomitee se beslissing is omtrent 'n ewe dramatiese om­mekeer as wat die ommekeer in die wedstryd was, met die Haaie wat toe uiteindelik die Leeus geklop het.

Die TV-skeidsregter, Willie Vos, het in oorleg met die skeidsregter Egon Seconds beslis dat die voorval in die 50ste minuut, toe Coetzee se stewel die kop van Jacques Vermeulen getref het toe hy die Haaie se tweede drie gedruk het, sodanig was dat hy van die veld gestuur moes word.

Dit was die tweede keer hierdie seisoen dat Coetzee met 'n rooikaart gestraf is, nadat hy ook in die Super-wedstryd teen die Kings vir Chris Cloete met die knie teen die kop getref het.

By daardie geleentheid is Coetzee wel skuldig bevind en vir vier weke geskors.

As hy gister weer skuldig bevind sou word, kon hy vir 'n baie lang tydperk weggebêre gewees het.

Tog het die tugkomitee tot die ­gevolgtrekking gekom dat dit glad ­nie Coetzee se bedoeling was om­­ ­Vermeulen te skop nie en dat geen verdere stappe teen hom geneem sal word nie.

Coetzee se rooikaart het die Leeus baie duur te staan gekom, want met een speler meer op die veld het die Haaie daarna 42 punte aangeteken sonder dat die Leeus kon antwoord.

Die Leeus kan gewis met rede omgekrap voel oor die straf wat Coetzee in die wedstryd opgelê is, want dit het 'n wesenlike uitwerking op die uitslag gehad.

Die Leeus se Springbok-senter, Rohan Janse van Rensburg, is ook uitgewys vir 'n beweerde hoogvat op die Haaie se vleuel, Sibusiso Nkosi, maar ook hy is gistermiddag in 'n tugverhoor onskuldig bevind.

Vir die Leeus is dit 'n geval dat gedane sake geen keer het nie, maar daar kan beslis geredeneer word dat die besluit van die wedstrydbeamptes hulle die kragmeting teen die Haaie gekos het.

Seconds het net voor hy die rooikaart aan Coetzee gewys het, vir hom gesê die feit dat hy met sy voet kontak met Vermeulen se kop gemaak het, laat hom geen ander keuse as om hom van die veld te stuur nie.

Die onmiddellike gevoel wat geheers het toe die voorval gebeur het, was dat daar geen bedoeling by Coetzee was om opsetlike skade met sy voet aan te rig nie en hy het ook dadelik toe dit gebeur het, sy hand op Vermeulen se rug gesit om hom verskoning te vra.

Tog gaan die rekordboeke die verhaal vertel dat die Haaie teruggeveg het in die tydperk wat die Leeus met net 14 spelers moes klaarkom – en 'n oorwinning behaal het wat waar­skynlik nie sou gebeur het as Coetzee nie van die veld gestuur is nie. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-09-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Rugby Championship: Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 22° | 37° Eenhana: 18° | 38° Oshakati: 18° | 37° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 15° | 33° Omaruru: 15° | 35° Windhoek: 15° | 31° Gobabis: 12° | 32° Henties Bay: 11° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 11° | 32° Mariental: 12° | 34° Keetmanshoop: 11° | 31° Aranos: 11° | 33° Lüderitz: 13° | 21° Ariamsvlei: 10° | 30° Oranjemund: 14° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 19° | 35° Mbabane: 8° | 12° Maseru: 4° | 17° Antananarivo: 11° | 32° Lilongwe: 19° | 30° Maputo: 14° | 22° Windhoek: 15° | 31° Cape Town: 11° | 24° Durban: 13° | 18° Johannesburg: 6° | 19° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.24/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067 Sport results: Rugby Championship: Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 22° | 37° Eenhana: 18° | 38° Oshakati: 18° | 37° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 15° | 33° Omaruru: 15° | 35° Windhoek: 15° | 31° Gobabis: 12° | 32° Henties Bay: 11° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 11° | 32° Mariental: 12° | 34° Keetmanshoop: 11° | 31° Aranos: 11° | 33° Lüderitz: 13° | 21° Ariamsvlei: 10° | 30° Oranjemund: 14° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 19° | 35° Mbabane: 8° | 12° Maseru: 4° | 17° Antananarivo: 11° | 32° Lilongwe: 19° | 30° Maputo: 14° | 22° Windhoek: 15° | 31° Cape Town: 11° | 24° Durban: 13° | 18° Johannesburg: 6° | 19° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.24/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067