Roudiens vir Tannie Stienie Vrydag
Die roudiens vir Tannie Stienie Mudge, eggenote van die veteraan- Namibiese politikus en grondwetskrywer, mnr. Dirk Mudge, vind eerskomende Vrydag (12 Januarie) om 10:00 in die NG Kerk, Eros-gemeente, plaas.
Tannie Stienie is op 12 Desember in die Paramount-versorgingseenheid in Windhoek ná ‘n lang siekbed oorlede. Sy was 87 jaar oud.
‘n Afskeidsdiens is reeds op 14 Desember vir die familie in die Lukas Kirche in Windhoek gehou.
Tannie Stienie laat haar ma, haar man, vyf kinders, 16 kleinkinders en 21 agterkleinkinders agter.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie