Rouge, inkleurboek vir grootmense deur Rina Burger
Rouge, inkleurboek vir grootmense deur Rina Burger

Rouge, inkleurboek vir grootmense deur Rina Burger

Jacqueline Louw
Inkleur vir grootmense is tans baie gewild. Nie net is dit ’n heerlike, verslawende, kreatiewe tydverdryf nie, maar dit het ook terapeutiese waarde.
Rouge is anders en trots Suid-Afrikaans! Rouge herproduseer nie net prente wat van die internet af kom nie, die boek bevat 40 oorspronklike, verbeeldingryke prente met die hand geteken Rina Burger, ‘n plaaslike kunstenaar.
Rouge, inkleurboek vir grootmense (ISBN: 9780799375022) is deur Lapa Uitgewers vrygestel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!