Rubens-skildery soek steeds nuwe tuiste
Rubens-skildery soek steeds nuwe tuiste

Rubens-skildery soek steeds nuwe tuiste

Die skildery, Portret van 'n Heer, deur die Vlaamse meester Peter Paul Rubens, is steeds in die mark vir tussen N$5 en N$8 miljoen. Die meesterstuk wat 420 jaar oud is, is nie verlede maand op 'n aanlyn veiling verkoop nie. Die ontdekking van die skildery wat 'n statige ou man uitbeeld, het die kunswêreld aan die gons gehad.

Dit is in die vroeë 1930's na Suid-Afrika gebring deur 'n Joodse dokter wat die Nazi-bewind in Duitsland ontglip het.– Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!