Rugbytjekkie in Dirk se sak
Rugbytjekkie in Dirk se sak

Rugbytjekkie in Dirk se sak

Andrew Poolman
Die tellingraaikompetisie waaraan Republikein se lesers vanjaar met elke naweek se wedstryde van die Superrugby-reeks kon deelneem, is vandeesweek eindelik op 'n hoë noot afgesluit. Mnr. Dirk Cloete (links) van Windhoek, 'n ywerige Stormers-ondersteuner, het net twee keer vanjaar SMS'e gestuur, maar het met die bonusprys weggestap – die N$10 000 gelukstrekking wat uit elke SMS in die kompetisie getrek is en waarvoor jy kon kwalifiseer indien jy ook 'n intekenaar van DStv is. Mnr. Roger Gertze van Multichoice Namibia het die tjek aan Cloete oorhandig, vir wie die ontvangs by NMH se perseel in Eros as 'n groot verrassing gekom het. Foto Monique de Scande

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!