Ruiters oorkom uitdagings in eerste rit naby Gobabis
Uithouritte
Otjivero uithouritklub het in middel-Februarie sy eerste FEI-rit vir die jaar by die Lodge Xain Quaz 10 km buite Gobabis afgeskop.
Dit was 'n baie suksesvolle rit en hoewel die ruiters vanweë die koue afwisselend met hoë humiditeit hul rit versigtig moes beplan, was die veeartse baie tevrede met hoe die perde vertoon het en 'n baie hoë standaard is gehandhaaf.
Die organiseerders het hul waardering uitgespreek teenoor die eienaars Danie en Kathy Opperman en al hul personeel vir hul gasvryheid.
Otjivero Uithouritklub bedank ook al sy borge en in die besonder Kaap Agri. Sonder borge is dit onmoontlik om so 'n rit aan te bied vanweë die hoë standaard van sekere FEI-vereistes. Borge se insette word gevolglik baie waardeer.
Die uitslae van Vrydag se NERA-rit:
20.2 km kinderruiters: 1 Lindie Swart op Edl Agbahr El Marees. 2 Sven Diekmann op El-Samar Kamila.
20 km swaargewig: 1 WP Michau op Sida Oceana.
40.6 km standaardgewig: 1 Bertus Tjipanga op Skai Toronto.
40.6 km geen gewig: 1 Jeanette Venter op Asante Sinan. 2 Hans Hoka op Skai Langpad. 3 Kuazikua Kahorere op Daybreak Tempest.
40.6 km standaardgewig: 1 Chrisjan Auxamub op Asante Bariton. 2 Alfred Dawid op Johaco Que Vida. 3 Bertus Tjipanga op Skai Toronto.
60 km geen gewig: 1 Frans Namseb Josef op Cheetah Capitol.
60 km standaardgewig: 1 Josef Namseb op El Sham Adan. 2 Marna Steyl op Llamrai Asara.
60 km swaargewig: 1 Bart Stey op Cheetah Mogli.
80.2 km junior: 1 Maya Janbey op Atashi De Gia. 2 Michael Robberts op JHC Rimrock. 3 Jonel Coetzee op JHC Hunyani.
80.2 km geen gewig: 1 Johannes Dawids op El Shakir Ashquar.
80.2 km standaardgewig: 1 Moses Saubek op Kalharabi Kandu. 2 Immanuel Hamaseb op El Ramos Juleemah. 3 Petrus Murundi op Que Pasa Laredo.
80.2 km swaargewig: 1 Raymond Schierschmidt op Edl Agbahr Barak. 2 George Wessels op Brarab Antar. 3 Marius Carstens op Edl Aghbar Blue Dominc.
• Die uitslae van die Saterdag se NERA en FEI-ritte:
40 km geen gewig (NERA):
1 Ane Brand op Tabasco. 2 Nico Brand op Annic-Habiba. 3 Hans Hoka Skai Ismer.
60 km geen gewig (NERA):
1 Johannes Namseb op Duneside Appatche. 2 Chris Matheus op El Shakir Wakir. 3 Piet Hoka op Speed of Sound.
60 km standaardgewig (NERA):
1 Babette Stock op Shaik Sham Rajah El Tuwai. 2 Allison Park op Duneside Mission.
80 km kinderruiter (NERA):
1 Leoné Janbey op Zabubega Zayid (bes voorbereide perd).
80 km geen gewig (NERA): 1 Andries Lebe op Wiejandi Lance. 2 Immanuel Hamaseb op Hurst Damascus. 3 Jacob Saubek op Daybreak Jabbar (bes voorbereide perd).
80 km standaardgewig (NERA): 1 Engela Louwrens op Kalharabi Shalan (bes voorbereide perd). 2 Betrus Tjipanga op Skai Lucy. 3 Zoe Rutters op Shalom Naffal.
80 km swaargewig (NERA): 1 WP Michau op Skai Apple Candy (bes voorbereide perd). 2 Kobus Jooste op Daybreak Ghazi.
80 km junior (FEI): 1 Timothy Liebenberg op Zabubega Shaker. 2 Maya Janbey op Atashi Sky. 3 Jonel Coetzee op El Shakir Nigero (bes voorbereide perd).
80 km geen gewig (FEI): 1 Willem Amseb op El Shakir Ashmarr (bes voorbereide perd).
80 km standaardgewig (FEI): 1 Johannes van Wyk op Quepasa Michelak (bes voorbereide perd). 2 Jan Meeser op Ras-El-Bandar Muraf. 3 Marna Steyl op Pasha.
Die Otjivero-klub nooi graag alle belangstellendes en ruiters na sy eerste tweedaagse FEI 120 km twee-ster en 160 km drie-ster Onafhanklikheidsrit wat op 17 en 18 Maart by SanDune Kalahari Game Lodge by Gobabis gehou sal word. Vir enige navrae, kontak Heidi Pienaar by 081 148 3740.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie