Rusch weer koning van ruwe terrein

Motorfietsry
Die Namibiese Enduro-vereniging het by sy onlangse jaarafsluiting die beste jaers vereer wat aan sy nasionale reeks deelgeneem het.

Deur die loop van die jaar is sewe wedrenne gehou en ryers moes aan minstens vier deelneem om vir die reeks se pryse in aanmerking te kom. Die wedrenne is by Gobabis, Lichtenstein, Uis, Karibib, Farm Hoff, Vaalgras en Kupferberg gehou.

In die mees aansienryke Ope Klas het verlede jaar se kampioen Henner Rusch opnuut sy vernuf oor ruwe terrein onderstreep deur die maksimum 20 wenpunte by ses uit die sewe byeenkomste in te palm.

Sy enigste glips was tydens die Uis-byeenkoms waar Marcel Henle die wenner was, terwyl Rusch met sy vierde posisie 13 punte ingesamel het. Rusch sluit dus die reeks af met 133 uit die moontlike maksimum van 140 punte vir die seisoen.

Die toptien jaers in die onderskeie klasse vir 2019 is:

KLAS 2 (OPE)

1 Henner Rusch 133 punte

2 Heiko Stranghoehner 101

3 Oliver Rohrmuller 93

4 Kai Hennes 67

5 Nickle Visser 43

6 Quinton van Rooyen 33

7 Corne Visser 26

8 Marcel Henle 20

9 Gernot Bahr 0 20

10 Corbin Russ 19

KLAS 5 (MEESTERS)

1 Frank Alreib 96

2 Ronald Geiger 90

3 Stefan du Plessis 77

4 Kai Hohmaier 70

5 Derrick Clark 53

6 Jorn Greiter 52

7 Ingo Waldschmidt 20

8 Martin Kruger 20

9 Werner Wiese 17

KLAS 7 (ONDERSTEUNINGSKLAS)

1 Jaco Husselmann 134

2 Stuart Pearce 85

3 Keanu Weber 73

4 Corbin Russ 49

5 Wanjo Kolmitz 48

6 Glen Mathews 43

7 Bruno Kirchner 40

8 Anton Myburgh 37

9 Gerhard Myburgh 35

10 Adam Johnston 31

KLAS 10 (BEGINNERS)

1 John Daniel Simpson 124

2 Rhys Cragg 122

3 Rico Bothma 80

4 Paul Oosthuizen 63

5 Wilhelm van Niekerk 48

6 Horst Becker 40

8 Peter Weber 38

7 Rainer Baas 29

9 JF Botha 22

10 Willem Beukes 21

KLAS ELF (ONTWIKKELINGSKLAS)

1 André Barnard 104

2 Charles Koster 80

3 Zoe Waldschmidt 50

4 Josia Maritz Junior 17

5 Jan Willen Bronkhorst 15

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!