Rustigheid daal neer op Etosha
Rustigheid daal neer op Etosha

Rustigheid daal neer op Etosha

Tanja Bause
Edwin Pagel het dié foto by die watergat by die Okaukuejo-ruskamp in die Etosha Nasionale Park geneem. Lesers kan aan Republikein se videokompetisie deelneem en 'n kans staan om pryse ter waarde van N$70 000 te wen. Video-­inskrywings van maksimum 'n minuut lank, kan in Afdeling 1: Ons land, ons natuur, Afdeling 2: Ek was daar en Afdeling 3: Mense, hul diere en dinge na 0811 7000 10 gestuur word. Onthou jou naam en volledige besonderhede oor die inhoud. Lesers kan ook hul foto's met hul naam, van en besonderhede oor die foto na [email protected] stuur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!