Rustyd is teetyd in Japan

Francoise Steynberg
Die Namibiese rugbyspan is gister deur die mense van Onoji-jyuku Satoyama Koryukan by Machida naby Tokio op 'n tradisionele Japannese teeseremonie en plaaslike cuisine getrakteer. Namibië speel Sondag om 06:45 plaaslike tyd teen die All Blacks in Tokio. Foto Facebook/Namibia Rugby

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer