Ry veilig en wen met Outsurance en Republikein
VAN vandag af kan lesers van Republikein deelneem aan ?n opwindende kompetisie en in die proses padveiligheid bevorder.
Outsurance en Republikein bied vanaf vandag ?n SMS-kompetisie aan waarin lesers die kans staan om gedurende die vakansieseisoen hul deel van ?n totale prysgeld van N$40 000 te wen. Al wat jy hoef te doen, is om daagliks jou kopie van Republikein te kry. Daarin is ?n kompetisievraag wat met ons veiligheidstema verband hou.
Vandeesweek fokus ons op voertuigveiligheid en beklemtoon ons die noodsaaklikheid om jou voertuig te laat versien om seker maak jy pak die langpad aan met ?n voertuig wat padwaardig en veilig is. Jy beantwoord ?n maklike keusevraag en SMS jou antwoord na 52501. Elke SMS kos N$5.
In ?n trekking van al die korrekte antwoorde in die eerste been van ons kompetisie, staan jy dan die kans om N$5 000 as eerste prys, N$3 000 as tweede prys of N$2 000 as derde prys te wen. Laat jou vakansiebeursie bult en neem deel.
Onthou, behoorlike versiening van jou voertuig bevorder ekonomiese brandstofverbruik, dit verminder onderhoudkoste en bevorder die veiligheid van jou voertuig.
Onthou ook dat Outsurance jou in noodgevalle 24 uur sewe dae van die week kan bystaan. Skakel Outsurance by 061 306081 en maak seker jou versekeringsdekking is op datum. As jy nog nie versekering het nie, is dit nou die tyd om dit te oorweeg. Van die voordele wat Outsurance bied, is ?n kwotasie oor die foon, onmiddellike dekking vir jou voertuig en huishoudelike goedere en voordele soos 24-uur pad- en woningbystand.Premiums to suit your pocketIn the current economic climate most of us are feeling the pinch and have to manage our finances more carefully. Today?s consumers are looking for insurance services and products that will give them more value for money, like those offered by OUTsurance, where your premiums are calculated according to your unique risk profile.
This means you no longer subsidise high-risk clients as is the case with some other insurance companies.
If you have a low-risk profile, you will pay lower monthly premiums than a person with a higher risk profile. At OUTsurance more than 40 factors are taken into account when determining your risk profile. The more information you give, the easier it is to determine a premium specific to your needs.
Some of the questions you?ll be asked are:
Where do you live?
Where do you work?
Is there security at your home and place of work?
What colour is your car?
What is your three year accident history?
We ask all of these questions in order for us to make fewer assumptions about you and thus help you save on your insurance premium!
Call OUTsurance now on (061) 30 60 81 and see how much you can save on your insurance.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie