Ryer se fiets bly vergete by huis
Bergfietsry
Roetes oor 64 kilometer, 32 km en 12 km is die naweek tydens die Hollard Skyride bergfietsbyeenkoms by Heja Lodge aangebied.
Dit was ’n dag waarop die deelname van vroue in die sport gevier is. Uit die stewige getal van 282 inskrywings was daar altesame 71 vroue en meisies.
Op ’n ligter noot het die meesterryer Frank Snyman glo eers nadat hy reeds by Heja Lodge aangekom het, opgemerk dat hy sy fiets by die huis gelos het. Hy het egter omgedraai en die fiets gaan haal en eerste in sy ouderdomskategorie geeïndig.
Die algehele top-30 voltooiers van die 64 km marathon-afstand was:
1 Xavier Papo (elite mans, eerste) 2:59:07
2 Herbert Peters (junior mans, eerste) 3:06:23
3 Piet Swiegers (veteraan mans, eerste) 3:13:45
4 Alex Miller (junior mans, tweede) 3:21:57
5 Danzel de Koe (elite mans, tweede) 3:26:01
6 Heino Windisch (subveteraan mans, eerste) 3:26:25
7 Alfred Israel (subveteraan mans, tweede) 3:35:10
8 Ian Grassow (veteraan mans, tweede) 3:36:00
9 Andreas Ewald (elite mans, derde) 3:36:12
10 André de Klerk (elite mans, vierde) 3:38:18
11 FA Gerber (veteraan mans, derde) 3:42:23
12 Stefan van Doorn (veteraan mans, vierde) 3:43:56
13 Wim Steenkamp (subveteraan mans, derde) 3:46:40
14 Tim Wucher (elite mans, vyfde) 3:47:26
15 Frikkie van Greunen (subveteraan mans, vierde) 3:47:50
16 Irene Steyn (elite vroue, eerste) 3:48:21
17 Philip Steyn (subveteraan mans, vyfde) 3:48:22
18 Nico Ruppel (subveteraan mans) 3:53:18
19 André Vermeulen (subveteraan mans) 4:00:18
20 Christiaan Bean (subveteraan mans) 4:00:23
21 Willie van Zyl (subveteraan mans) 4:02:22
22 FC Smith (junior mans, derde) 4:02:32
23 Hans du Toit (veteraan mans) 4:02:35
24 Frank Snyman (meesters mans, eerste) 4:07:03
25 Paul Brinkmann (veteraan mans) 4:10:37
26 Johanita de Waal (veteraan vroue, eerste) 4:13:24
27 Hercules Viljoen (meesters mans, tweede) 4:18:15
28 Francois Smith (veteraan mans) 4:18:15
29 Danie Joubert (subveteraan mans) 4:18:39
30 Johann Wasserfall (subveteraan mans) 4:18:47
32 KILOMETER
1 Greg Chase (veteraan mans) 1:39:01
2 Marcel Holtz (junior mans) 1:41:36
3 Allan Vivier (veteraan mans) 1:43:37
4 Danny Vyllinger (mans ope) 1:47:18
5 Immanuel Mwatevashaive 32OM 1:50:54
6 Burger Fourie (mans ope) 1:53:36
7 George Hamukwaya (subveteraan mans) 1:56:07
8 Eckhard Straemke (veteraan mans) 1:56:50
9 Mark Spath (subveteraan mans) 1:57:20
10 Kai Nolte (meesters mans) 1:57:43
11 Martin Havenga (mans ope) 1:58:20
12 Sophia Snyman (veteraan vroue) 1:58:58
13 Eddie Viljoen (subveteraan mans) 1:59:01
14 Paul Munting (veteraan mans) 1:59:06
15 Peter van der Merwe (subveteraan mans) 1:59:40

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie