Ryers deel prysgeld vir 2016-reeks
Padfietsry
Vir die fietsryers wat in the 2016 Nedbank Windhoek Pedal Power padfietsreeks deelgeneem het, is die beloning verlede week in die vorm van sertifikate en prysgeld oorhandig.
Costa Seibeb en Michelle Vorster het die goue medaljes in die twee elite kategorieë verower, maar die reeks se borg Nedbank het prysgeld vir elke kategorie se podiumplekke uitbetaal – van die grootmeesters tot by die onder 10 seuns en meisies.
Die reeks van ses byeenkomste per jaar word reeds vir die laaste vier jaar aangebied en beide Windhoek Pedal Power en Nedbank bly verbind om vir die volgende drie jaar daarmee voort te gaan.
Vanjaar se reeks het laas naweek by Dordabis begin, met die tweede resies komende Sondag in die omgewing van Döbra en Brakwater.
Die reekswenners vir 2016:
Elite mans: Costa Seibeb goud, Ingram Cuff silwer, Drikus Coetzee brons.
Elite vroue: Michelle Vorster goud, Michelle Doman silwer, Hester Prins brons.
Onder 23 mans: Danzel de Koe goud, Brandon Plaatjes silwer, Diego Izaaks brons.
Subveteraan mans: Cobus Smit goud, Braam Vermeulen silwer, Louis Prins brons.
Subveteraan vroue: Maike Bochert goud, Mimi Hough silwer, Viki Vosloo brons.
Veteraan mans: Fanie Steenkamp goud, Clinton Hilfiker silwer, Louis Peens brons.
Veteraan vroue: Anneke Steenkamp goud, Antje Tietz silwer, Michaela Ham brons.
Meesters mans: Andre Huysamen goud, Gustav Gouws silwer, Gerhard Mans senior brons.
Meesters vroue: Barbara Ackermann goud, Berrit Graf silwer, Mandy Huysamen brons.
Grootmeesters mans: Koos van Staden goud, Hartmut Ruppel silwer, Hans-Peter Drobisch brons, Justin Ellis brons.
Junior mans: Timmo Grossmann goud, Luke Munting silwer, Marcel Holtz brons.
Junior vroue: Steffanie Grossmann goud, Sofia Simon silwer.
Onder 16 seuns: Charl du Plooy goud, Schalk van der Merwe silwer, Dieter Koen brons.
Onder 16 meisies: Tanya Mackensen goud, Jessica Hoeksema silwer, Cindy Rowland brons.
Onder 14 seuns: Justin Vosloo goud, Bergran Jensen silwer, Marius Wessels brons
Onder 14 meisies: Monique du Plessies goud.
Onder 12 seuns: Nicholis du Plessis goud, PD Blignaut silwer, Jaden Scholtz brons.
Onder 12 meisies: Cara Kopplinger goud, Larieschka King silwer, Kimberly van Wyk brons.
Onder 10 seuns: JP Blignaut goud, Nathan Chase silwer.
Onder 10 meisies: Adrielle Baumgarten goud, Delsia Janse van Vuuren silwer, Syrah Chamberlain brons
B-kategorie mans: Marting Havenga goud, Eddie Viljoen silwer, Stephen Chase brons
B-kategorie vroue: Ingrid Scholtz goud, Sally Harper silwer, Suleika Heigan brons.
Soos enige vorm van oefening, word fietsry verbind met 'n verskeidenheid voordele vir 'n mens se gesondheid en fiksheid. Vir meer inligting oor hoe om 'n klublid van Windhoek Pedal Power padfietsklub te word, besoek gerus http://wpp.webserv.com.na/index.php/membership

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie