Só lyk die Simbra se nasionale kampioene

30 jaar se goeie genetika
Ronelle Rademeyer
Ter viering van sy 30ste bestaansjaar as erkende sintetiese ras, het die Simbra Saterdag nasionale kampioenskappe aangebied. Nege telers het 100 diere vir die kampioenskappe ingeskryf.

Die deire is deur Wiilie de Jager, Barend Dorfling en Eandro Lottering beoordeel en Morné du Plessis was die ringgids.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer