Só vorder CoW-projekte, diensverskaffing

In 'n munisipale vorderingsverslag word spesifiek op die diens van erwe, waterverskaffing, sanitasiegeriewe, elektrisiteit, informele handel en gemeenskapsdeelname gefokus.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – “Dit kan nie reg wees dat dit vier jaar moet neem om 'n besluit deur die stadsraad te implementeer nie. Die stads­raad se resolusies moet ­vinniger en meer
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer