Su00f3 word meisies ondersteun
Su00f3 word meisies ondersteun

Só word meisies ondersteun

Tanja Bause
Die Angel of Hope-projek op Lüderitz staan ongeveer 300 minderbevoorregte meisies by wat nie sanitêre doekies kan bekostig nie, sodat hulle nie ’n enkele dag se skool hoef te mis nie. Die projek is begin deur me. Susan Kaulinge, ’n lid van Lüderitz se Rotariërs, en word deur mnr. Ockert Theron van ILogistics en die Lüderitz Nest Hotel geborg. Daarmee saam het die Rotariërs van Bad Bederkesa in Duitsland onderneem om vir Kersfees Adventskalenders te verkoop en die geld wat daardeur ingesamel word, sal ook aan Angel of Hope geskenk word. Die eerste groep meisies op Aus, Bethanie en Lüderitz het reeds hierby gebaat. “Ons hoop die meisies sal in die toekoms nie meer ’n enkele dag van skool hoef te mis nie,” het Kaulinge gesê. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!