SA bouprojekte ly onder misdaad

Mafias wat op boupersele opdaag en kontrakteurs en werkers met geweld dreig, is ’n nasionale krisis, sê ’n kenner.
William Horne en Bloomberg – Die Suid-Afrikaanse Federasie van Siviele Ingenieurskontrakteurs (Safsik) vra in ’n brief die regering se hulp met die beskerming van bouprojekte w
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer