Sarkozy kan vir veldtog-finansiering tereg staan
Frankryk
Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, wat van plan is om in die volgende jaar se presidentsverkiesing weer te staan, kan geregtelike vervolging in die gesig staar oor beweerde onwettige finansiering van sy mislukte 2012 presidensiële aanslag, het ondersoekbeamptes gister gesê.
“Aanklaers vra dat almal wat aangekla word, verhoor moet word,” het ‘n bron aan AFP gesê.
‘n Ondersoekende landdros moet nou besluit of die aanklaers se aanbevelings aanvaar sal word. Nampa/AFP
“Aanklaers vra dat almal wat aangekla word, verhoor moet word,” het ‘n bron aan AFP gesê.
‘n Ondersoekende landdros moet nou besluit of die aanklaers se aanbevelings aanvaar sal word. Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie