SAS Amatola vandag by Walvisbaai-hawe verwag
SAS Amatola vandag by Walvisbaai-hawe verwag

SAS Amatola vandag by Walvisbaai-hawe verwag

Otis Finck
Otis Finck - Die Suid-Afrikaanse vlootvaartuig, SAS Amatola, word vandag (Maandag) op 'n diplomatieke sending in die Walvisbaaise hawe verwag.
Die adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse hoë kommissariaat, Eli Bitzer, het die welwillenheidsbesoek bevestig en gesê die hoëkommissaris, Yvette L. M. Myakayaka-Manzini, en kaptein J.F. Roux, bevelvoerder van die SAS Amatola, sal môre Namibiese regeringsbeamptes en ander genooide gaste aan boord van die vaartuig onthaal.
Die SAS Amatola is op pad terug na Suid-Afrika nadat dit op 21 Februarie in die Verenigde Koninkryk aan 'n geleentheid ter herdenking van die sinking van die SS Mendi deelgeneem en ook ander maritieme operasies uitgevoer het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!