Schimming-Chase as hou00ebrhofregter aangestel
Schimming-Chase as hou00ebrhofregter aangestel

Schimming-Chase as hoërhofregter aangestel

Henriette Lamprecht
Die Regsdienskommissie (JSC) het aangekondig me. Esi Schimming-Chase is met ingang 1 April as hoërhofregter aangestel. Schimming-Chase het 18 jaar ondervinding ondervinding in 'n private regspraktyk, terwyl sy ook as waarnemende regter diens gedoen het. Sy het haar studies in 1992 in Brittanje voltooi en is in 1994 as advokaat in Londen toegelaat. In 1998 is sy in St. Lucia in Wes-Indië as regspraktisyn toegelaat.
Foto argief

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!