Scott by Buckingham-paleis
Scott by Buckingham-paleis

Scott by Buckingham-paleis

Ronelle Rademeyer
Namibië se hoë kommissaris in Brittanje en Noord-Ierland, me. Linda Scott, het Donderdag by Buckingham-paleis in Londen haar geloofsbriewe aan koningin Elizabeth II oorhandig. Foto Facebook/Namibiese Hoëkommissariaat in Londen

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer