SDFN: 65 nuwe huise voltooi

Die Shack Dwellers Federation en Namibia Housing Action Group het beraam daar is 282 informele nedersettings met ongeveer 230 000 plakkers­hutte oraloor die land.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Die droom van huiseienaars wat voorheen in plakkershutte moes bly, is met die voltooiing van 65 volledig toegeruste huise in 'n lae-inkomstewoonbuurt op Otjiwar
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer