Seaflower skenk bloed
Seaflower skenk bloed

Seaflower skenk bloed

Die personeel van Seaflower Pelagic Processing (SPP) op Walvisbaai het Woensdag bloed geskenk toe die Bloedoortappingsdiens van Namibië (NAMBTS) 'n mobiele kliniek na dié maasbankeraanleg geneem het. Bloedvoorrade in die land het met 50 persent gedaal as gevolg van die inperkingsmaatreëls teen die verspreiding van Covid-19. Hier, van links, "bloei" die topbestuur van SPP - mnre. Johan Breed, finansiële direkteur van African Selection Trust SA Group (AST), Adolf Burger, besturende direkteur en AJ Louw, voorsitter van SPP en uitvoerende hoof van AST. AST en Fishcor is die aandeelhouers van SPP. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!